Meta title: bosparra.com Meta description: Website needs meta description | This listing is not rated yet. Rate it! | Report it! Bosparra.com http://www.bosparra.com By Bosparra.com is almal dieselfde, solank jy dit is Afrikaans kan doen is jy welkom. Category: Blog Directory » World Blogs » Afrikaans Hits: 28 Date added: 2006-10-24 11:40:03 Alexa traffic rank: 349,092 |
Latest blog posts from Bosparra.com
Error 500
Parra’s jammer…die traffic was vandag eenvoudig te veel…ons werk aan daai bliksemse Error 500.As JY enige planne/voorstelle/wyshede/opmerkings het oor hoe ons dit kan oplos, mail vonkeldoos@bosparra.com Byt vas choppertjies! Read more...
Published a month ago
Zuma…Suid Afrika se messias…
ANC President Jacob Zuma says that “in reality” he is facing no criminal charges and he is only going to court next week “out of respect for the legal process”. His stance is rooted in his insistence that the prosecution of him on corruption, fraud and money-laundering charges is unlawful... Read more...
Published a month ago
Kak diens…jy MOET MOAN
San Francisco. " Die wêreld se grootste sportdragmaatskappy, Nike Inc, het advertensies onttrek wat in die kuberruim as homofobies bestempel is. Die omstredenheid het verlede week rondom plakkate en reklameborde vir Nike se nuwe Hyperdunk-basketbalskoene losgebars. Dit toon ’n speler se... Read more...
Published a month ago
Bosparra word ge-BEE
Johannesburg - Mobile phone operator Vodacom on Tuesday released details of its R7.5bn broad based Black Economic Empowerment (BEE) transaction. The transaction includes a public offer to the black public, black groups and Vodacom black business partners as well as participation by Vodacom’s... Read more...
Published a month ago
Wil Jy dans, Dellie-lief?
Dellie… Wil Jy dans, Dellie-lief? Saterdag aand besluit ek en Liefie toe om vir Blou Oog en haar date te join, en bietjie te gaan dans. Dis nou aangesien Vokof beweer het ek probeer my leë nes volmaak met klein brakkies. Gmpf. Hehe, toe besef ek - die kind kom al amper weer huistoe, en [...] Read more...
Published a month ago
Jou laaste oomblikke…
‘Klik!’ Dis al wat mnr. Hans Coetzee (53) eergisteroggend gehoor het toe ’n rower wydsbeen bo-oor hom gestaan, ’n 9 mm-pistool op hom gerig en die sneller getrek het. Ten spyte daarvan dat dieselfde rower hom oomblikke vantevore drie keer geskiet het, het dié skoot nie afgegaan nie.... Read more...
Published a month ago
Sal jy gaan koekeloer hoe Katzke se hart klop…
Johannesburg. " Mnr. Waldemar (Wally) Katzke van Gauteng word dié naweek in die Netcare-Milpark-hospitaal in Johannesburg geopereer met ’n kameraspan in die teater. Die aanbieder, Noeleen Maholwane Sangqu van 3Talk with Noeleen, sal stap vir stap kommentaar lewer. Die Suid-Afrikaanse... Read more...
Published a month ago
‘n Deurmekaar entry…
Welkom terug Platty…ons het jou gemis… Well well well! Sorry vir die wat gedog het hulle is permanent van my ontslae…. Ek’s TERUG!!! En nou gaan die k@k wat moet k@k, die wat moet geignore word, gaan ge-ignore word, die wat moet ‘aandag gegee’ word gaan aandag kry…. ... Read more...
Published a month ago